Die Afreis van Abel Lotz

Die Afreis van Abel Lotz

R 299.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 278.82
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 299.00
Last change
R 60.00
First indexed
23 Jul 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan. In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz. Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts.

Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met Ignaz se hulp. Intussen word ’n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van ’n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol.

Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom? ’n Meester van die woord en van sy vak . . . Karsten se web is snaarstyf gespan. – JB Roux, Rapport