
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 305.00
- Lowest seen
- R 295.00
- Highest seen
- R 305.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 23 Nov 2022
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
AB de Villiers is sonder twyfel een van die beste kolwers wat krieket nog ooit opgelewer het, maar sy prestasies strek veel verder as sy ongelooflike arsenaal dryf-, trek-, skep-, kap- en veeghoue.
AB de Villiers is sonder twyfel een van die beste kolwers wat krieket nog ooit opgelewer het, maar sy prestasies strek veel verder as sy ongelooflike arsenaal dryf-, trek-, skep-, kap- en veeghoue. Of hy nou die tuisskares by die Wanderers of Nuweland laat jubel, of in Bengaluru of Sydney nuwe rekords opstel, die vriendelike krieketheld speel 'n vreeslose, vurige spel wat miljoene Suid-Afrikaners trots maak en altyd 'n positiewe beeld van sy land uitstraal. Dat sy gewildheid steeds toeneem, blyk duidelik, nie net uit sy derduisende Facebook-aanhangers en meer as twee miljoen Twitter-volgelinge nie, maar ook uit die duidelik waarneembare gevoel van afwagting in die paviljoene wanneer hy uitstap om sy plek voor die paaltjies in te neem. Dis AB se storie die, in sy eie woorde – die verhaal van die jongste van drie talentvolle, sportmal broers se grootwordjare in Warmbad; van 'n seun wat in sy hoerskooljare by een van Pretoria se topskole in tennis, rugby en krieket uitgeblink het; van 'n jong man wat op 20 sy internasionale krieketdebuut gemaak het en in die volgende 11 seisoene vir elke enkele toets gekies is waaraan Suid-Afrika deelgeneem het; van 'n kolwer wat besig is om die kuns te herdefinieer, wat boulaanvalle in elke variasie van die spel oorheers en onder die wereld se bestes gereken word in toets- sowel as internasionale eendag- en T20-krieket. Maar, te midde van die vuurwerke en deurlopende staatmakerspel, bly AB 'n ware sportman in die beste sin van die woord – beskeie oor sy eie welslae maar gou om sy opponente lof toe te swaai, altyd gereed om hard te werk, om sy span se volgende uitdaging te aanvaar en om sy land te verteenwoordig – iets wat hy steeds as 'n enorme voorreg beskou. Hierdie is die verhaal van 'n eietydse sportfenomeen.
Similar products

Loot
Spanish ab initio for the IB Diploma

Takealot
Konjugationsklassenwandel: Prinzipien Des Ab-, Um- Und Ausbaus Verbalflexivischer Allomorphie in Germanischen Sprachen

Loot
Eat Right for Blood Type AB

Loot
Abs On The Ball
Takealot
Handbook of Porphyrin Science: With Applications to Chemistry, Physics, Materials Science, Engineering, Biology and Medicine - Volume 9

Takealot
AB Initio Molecular Orbital Theory
Takealot
Die Militaer-Calisthenics-Bibel fuer Frauen ueber 40
Takealot
Flexible Endoscopy Curriculum and FES Certification Review
Takealot
Neustart nach Kuendigung mit 50+
Takealot
Mein grosses Vorschulbuch
Takealot
Abnehmen ab 60 ohne Diat
Takealot