
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek
R 258.00
Amazon · checked 2 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 258.00
- Lowest seen
- R 258.00
- Highest seen
- R 258.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 11 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel. Read more
Similar products

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
R 276.00

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek
R 299.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal
R 205.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal
R 236.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 11
R 362.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
R 288.00

Loot
Afrikaans sonder grense tweede addisionele taal: Graad 11: Leerderboek
R 299.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal
R 205.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal
R 194.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal
R 321.00

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 3
R 345.00

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 3: Grootboek 4
R 361.00