Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek

Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek

Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)

R 288.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 288.00
Lowest seen
R 261.00
Highest seen
R 336.00
Last change
-R 48.00
First indexed
12 Dec 2023
Retailer
Loot

Description

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Dié taalreeks voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen.

Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer. In Graad 10 is dit nodig om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die NKABV te onderrig:

• Luister en praat: 2 uur: 25%

• Lees en kyk: Begrip en Letterkunde: 3 uur: 40%

• Skryf en aanbied: 2 uur: 25%

• Taalstrukture en -konvensies: 1 uur: 10%.

‘n Onderwysersgids vir Afrikaans sonder grense Graad 10 Tweede Addisionele Taal is ook beskikbaar.

Similar products