
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking)
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 379.00
- Lowest seen
- R 221.00
- Highest seen
- R 379.00
- Last change
- -R 9.00
- First indexed
- 30 Jun 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die kursus bestaan uit:
• ’n Leerderboek wat op die vier vaardighede fokus en treffende visuele materiaal insluit
• ’n Leesboek met letterkunde-aktiwiteite wat al die voorgeskrewe genres insluit
• ’n Onderwysersgids met volledige antwoorde.
Om gebruik in die klaskamer te vergemaklik, is lesreekse gestruktureer om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die KABV te onderrig. Take vir formele assessering, asook voorbeeld-eksamenvraestelle, word ingesluit. Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer.
Similar products

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 11

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 3: Grootboek 4

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 2

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 3

Loot