Afrikaners in Angola 1928-1975

Afrikaners in Angola 1928-1975

R 349.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 349.00
Lowest seen
R 349.00
Highest seen
R 349.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Met die uitbreek van die burgeroorlog in 1975 in Angola het die laaste van die handjievol Afrikaners wat met die Dorslandtrek uit Suid-Afrika uitgewyk het, uit Angola gevlug - en het die verbintenis van die Angola-Boere met Angola na byna 'n eeu tot 'n einde gekom.
Die gemeenskap van 386-471 Afrikaners wat na 1928 in Angola agtergebly het, is aan die vergetelheid en verwaarlosing oorgelaat en is later as 'n "lewende fossiel" en slagoffers van hulle eie behoudendheid bestempel. Sommige het wel nog 'n lewe uit gemengde boerdery, transportry en jag probeer maak, dekades nadat hierdie lewenswyse elders uitgesterf het. Vanaf 1958 tot 1963 is die meerderheid van die ongeveer 600 Afrikaners in Angola na Suidwes-Afrika en Suid-Afrika gerepatrieer, terwyl slegs enkeles in Angola agtergebly het. Hierdie groepie Afrikaners het hul Afrikanerskap daar onder moeilike omstandighede gehandhaaf. Met die uitbreek van die burgeroorlog in 1975 in Angola het die laaste Afrikaners uit Angola gevlug en het die verbintenis van die Angola-Boere met Angola na byna 'n eeu tot 'n einde gekom. Hulle interessante en kleurryke lewe word beskryf en die sogenaamde "trekgees" as 'n moontlike rede vir hulle swerftogte word onder die loep geneem.