
- Average
- R 90.00
- Lowest seen
- R 54.00
- Highest seen
- R 101.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 17 Apr 2024
- Vendor
- Loot
Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie. Toe gooi Baas Baba handdoek in. Maar gelukkig weet die nuwe baas net wat om te doen om die organisasie van ondergang te red
Baas Baba se baas volg op Baas Baba. Dis n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees! Moet nie die film Boss Baby misloop nie!



