Baas baba se baas

Baas baba se baas

R 112.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 22.00 at Loot

Loot sells it for R 90.00. Compare every offer

Average
R 112.00
Lowest seen
R 112.00
Highest seen
R 112.00
Last change
R 0.00
First indexed
01 Oct 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Baas baba se baas

    Checked 27 Sep 2026

    R 90.00

    View
  • Takealot This listing

    Baas baba se baas

    Checked 10 days ago

    R 112.00

    +R 22.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak – maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie.
Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak – maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie. Toe gooi Baas Baba handdoek in. Maar gelukkig weet die nuwe baas net wat om te doen om die organisasie van ondergang te red … Baas Baba se baas volg op Baas Baba. Dis ‘n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees! Moet nie die film Boss Baby misloop nie!