
- Average
- R 71.33
- Lowest seen
- R 54.00
- Highest seen
- R 101.00
- Last change
- -R 42.00
- First indexed
- 17 Apr 2024
- Vendor
- Loot
Vanaf die oomblik toe die baba daar aankom, is dit duidelik hy is die baas. Hy rig sy kantoor in die middel van die huis in en Ma en Pa word onmiddellik op n vier-en-twintig-uur-werkprogram geplaas. Vergadering na vergadering word bele party in die middel van die nag. Baas Baba is veeleisend en puntenerig en niemand waag dit om hom tee te gaan nie. Tot op n dag. Hy roep n vergadering uit, maar sy personeel reageer nie. Hy bespied sy omgewing, staar na sy werkers en frons. Kan dit wees? Dis tyd om iets heeltemal anders te probeer
Baas Baba is n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders en ouers mal sal wees!

