Beloftes van God In Moeilike Tye

Beloftes van God In Moeilike Tye

R 59.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot
Average
R 59.00
Lowest seen
R 59.00
Highest seen
R 59.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Ons almal beleef soms moeilike tye wat ons sonder hoop en eensaam kan laat voel. Wanneer ons aan God en sy beloftes vashou, kan ons vrede vind te midde van die storms.

Beloftes van God in moeilike tye is 'n versameling kragtige beloftes uit God se Woord wat jou herinner dat God ons deur moeilike tye sal dra en vir ons hoop vir die toekoms sal gee as ons op Hom vertrou. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus byvoorbeeld op wanneer jy alleen of bang is, hoop of troos nodig het, voor finansiële probleme of uitbranding te staan kom of herinner moet word aan God se almag en teenwoordigheid.

  • 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek.
  • 30 temas.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Troubled Times.

What's in the box
1 x Boek

Similar products