Beloftes van God vir Vroue

Beloftes van God vir Vroue

R 59.00−2%
5.0(2)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 4.00 at Loot

Loot sells it for R 55.00. Compare every offer

Average
R 61.00
Lowest seen
R 59.00
Highest seen
R 61.00
Last change
-R 2.00
First indexed
05 Aug 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wanneer dit voel of alles vir jou te veel word, is God se getroue beloftes daar om jou te verseker dat God getrou is en ons nooit in die steek sal laat nie.

Die Skrifbeloftes in Beloftes van God vir vroue, 'n pragtige sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk, sal elke vrou lei en verseker van God se beskerming en liefde. Die 30 temas - soos gebed, konflikhantering, onderskeidingsvermoë, troos, vergifnis, vertroue en vreugde - is alfabeties gerangskik sodat 'n tema maklik opgespoor kan word.

  • 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir vroue.
  • 30 temas in alfabetiese volgorde.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Women.

What's in the box
1 x Boek

Similar products