Ben en die Boelies
Zuléka Smit
R 145.00−19%
5.0(1)
View at Takealot rated at Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 166.35
- Lowest seen
- R 145.00
- Highest seen
- R 179.00
- Last change
- -R 34.00
- First indexed
- 08 Sep 2024
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.
Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders. Hierdie is die derde boek in die baie gewilde Ben-reeks.
Die eerste boek in die reeks, Ben gaan skool toe, is binne ses maande na sy verskyning herdruk en meer as 1700 kopieë is binne die eerste nege maande verkoop. Die boek is ook met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon. Die tweede boek in die reeks Ben en die groot toets is net so gewild.

What's in the box
1 x Ben en die boelies