
Ben en die Groot Wedstryd
Ben en die Groot Wedstryd (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked 21 days ago
- Average
- R 178.00
- Lowest seen
- R 155.00
- Highest seen
- R 178.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 27 Jun 2025
- Retailer
- Loot
Description
Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie.
Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.
Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.
Similar products

Loot
Ben en die Groot Toets
R 178.00

Loot
Ben en die Walvisse
R 240.00

Loot
Ben en die Boelies
R 178.00

Loot
Ben, Babi En Die Geel Helikopter
R 69.00

Loot
Rimpelstories: Ben, Babi en die geel helikopter (Vlak 8): Vlak 8: Graad 2
R 115.00
Takealot
Ben en die Groot Toets
5.0(2)R 175.00R 202.85
Takealot
Ben en die Boelies
5.0(1)R 129.00R 161.91
Takealot
Ben en die Dinosourus
R 149.00
Takealot
Bella en Ben: Die Partytjie
R 149.00

Takealot
Rimpelstories: Ben, Babi en die geel helikopter (Vlak 8) : Vlak 8 : Graad 2
R 115.00

Takealot
Ben Se Been En By Die Tandaarts - Rooi Vlak : Gr 1: Reader
R 87.00