
Best Books eksamenhulp: Graad 9 taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal
rated at Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 239.00
- Highest seen
- R 239.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Takealot Cheapest
Best Books eksamenhulp: Graad 9 taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal
4.8(4) Checked Today
ViewR 239.00
Loot
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele TaalChecked 22 days ago
ViewR 286.00
+R 47.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry.
Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl jy leer. Hierdie oefenboek is saamgestel volgens die vereistes van die KABV. bied begripstoetse. bied agt hoofstukke met taaloefeninge. bied oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding. is gebruikersvriendelik. bevorder taal- en leesvermoë. bied toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture. bevat Engels en Afrikaans as instruksietaal. Hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal. Die antwoordstel is op www.bestbooks.co.za beskikbaar. Ook vir gebruik deur IEB-leerders.
Similar products

Loot
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Takealot
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
5.0(3)Takealot
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
4.6(5)
Takealot
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
5.0(3)Takealot
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal- en Leesoefenboek
4.8(6)Takealot
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal
4.0(4)Takealot