Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)

R 286.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 179.00
Lowest seen
R 179.00
Highest seen
R 286.00
Last change
R 107.00
First indexed
04 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Hierdie oefenboek

- is saamgestel volgens die vereistes van die KABV.

- bied begripstoetse.

- bied agt hoofstukke met taaloefeninge.

- bied oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding.

- is gebruikersvriendelik.

- bevorder taal- en leesvermoë.

- bied toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture.

- bevat Engels en Afrikaans as instruksietaal.

Hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die antwoordstel is op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

Similar products