
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 259.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 204.00
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 259.00
- Last change
- R 55.00
- First indexed
- 01 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.

