Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)

R 273.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 44.00 at Takealot

Takealot sells it for R 229.00. Compare every offer

Average
R 227.00
Lowest seen
R 177.00
Highest seen
R 316.00
Last change
-R 48.00
First indexed
14 Jan 2023
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Best Books Eksamenhulp Graad 10 Taal- en leesoefenboek sal Eerste Addisionele Taal-leerders help om hul taal- en leesvaardighede met behulp van taal- en begripsoefeninge te verbeter en Afrikaans makliker onder die knie te kry.

Die taal- en begripsoefeninge is gebaseer op uittreksels uit onlangse jeugboeke en ander tekstipes wat leerders se belangstelling sal prikkel.

Die taal- en leesoefenboek

- dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer, woordvorming, woordsoorte en sins- en betekenisleer.

- is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van begrippe en verduidelikings en toeganklike opsommings met voorbeelde.

- bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse per hoofstuk.

- bevat tweetalige woordelyste.

- sluit oefenvraestelle in.

- bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

Die boek is saamgestel volgens die vereistes van die KABV en die nuutste AWS, en is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.