
Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Huistaal Taal En Leesoefenboek
Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Huistaal Taal En Leesoefenboek - Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen (Paperback)
R 334.00
Loot · checked Today
- Average
- R 334.00
- Lowest seen
- R 185.00
- Highest seen
- R 334.00
- Last change
- R 71.00
- First indexed
- 10 Nov 2022
- Vendor
- Loot
Hierdie werkboek maak dit maklik vir Huistaalleerders in Graad 8 om Afrikaanse taalbegrippe in te oefen en vir die eksamen voor te berei.
Dit is gebruikersvriendelik en toeganklik, en oefeninge is gegrond op uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekstipes.
Dit sluit begrips- en hersieningstoetse en konsepvraestelle in, en bied ruimte vir antwoorde.


