
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal En Leesoefenboek Vir Huistaal
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal En Leesoefenboek Vir Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 320.00
Loot · checked Today
- Average
- R 258.00
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 320.00
- Last change
- R 62.00
- First indexed
- 10 Nov 2022
- Retailer
- Loot
Die gebruikersvriendelike Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te hersien, en vir die eksamen voor te berei. Hierdie oefenboek bevat agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê.
