
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 1: Gr 1
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 1: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 108.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 70.00
- Lowest seen
- R 70.00
- Highest seen
- R 108.00
- Last change
- R 38.00
- First indexed
- 19 May 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se
• taalvermoë
• ontwikkelingstadium
• ervaringswêreld
• belangstellingsveld en
• humorsin.
Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar
• oogspan
• fraseringsvermoë
• ervaringsbesit
• woordbegrip
• sigwoordeskat en
• klankmatige ervaring.
Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.
'n Onderwysersgids is beskikbaar.
Similar products

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: Gr 1
R 108.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Gr 1
R 108.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Leesboek 1: Gr 1
R 105.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 4: Gr 1
R 108.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Leesboek 2: Gr 1
R 108.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Leesboek 3: Gr 1
R 108.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Leesboek 4: Gr 1
R 108.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Gr 1
R 105.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Leesboek 1: Gr 1
R 105.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Leesboek 3: Gr 1
R 108.00

Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Leesboek 4: Gr 1
R 73.00

Takealot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: Gr 1
R 89.00