Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Gr 1

Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Gr 1

Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)

R 105.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 105.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 105.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se

• taalvermoë

• ontwikkelingstadium

• ervaringswêreld

• belangstellingsveld en

• humorsin.

Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar

• oogspan

• fraseringsvermoë

• ervaringsbesit

• woordbegrip

• sigwoordeskat en

• klankmatige ervaring.

Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.

'n Onderwysersgids is beskikbaar.

Similar products