Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Gr 12 Huistaal

Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Gr 12 Huistaal

Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Gr 12 Huistaal (Afrikaans, Paperback)

R 229.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 229.00
Lowest seen
R 229.00
Highest seen
R 229.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Hierdie gids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir Graad 12 Huistaal. Die Studiewerkgids sal leerders help om die jeugverhaal se inhoud en struktuur te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei.

Die Studiewerkgids bevat die volgende: ·

- In-diepte bespreking en toepassing van struktuur, styl, intrige, verteller en vertellersperspektief, karakter en karakterisering, konflik, milieu, tyd, verteller, tema en motiewe.

- Kontekstualisering van die verhaal.

- Pre-lees, tydens lees en post-lees wat toeligting, ontleding en vrae insluit.

- ʼn Kort opsomming van elke hoofstuk en kontekstuele vrae (met spasie vir leerderantwoorde) wat fokus op begrip van die inhoud van die verhaal.

- Volledige woordverklarings.

- Toetse vir formele assessering/assesseringstake.