
Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal Gr 12
Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal Gr 12 (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 175.44
- Lowest seen
- R 146.00
- Highest seen
- R 250.00
- Last change
- -R 53.00
- First indexed
- 10 Sep 2018
- Vendor
- Loot
Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poësiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys.
Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids
• Inleiding tot poësie.
• Bespreking van elke poëtiese begrip wat in die gedigte voorkom.
• Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig.
• Kontekstuele vrae oor elke gedig.
• Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte.
• Engelse vertalings van elke gedig in die poësiebloemlesing.
• Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei.
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

Loot
Best Books Studiewerkgids: Lien se Lankstaanskoene Gr 12 Eerste Addisionele Taal

Loot
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Takealot
Betower : Gr 10: Drama : Eerste addisionele taal
4.4(8)
Loot
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11

Loot
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kind: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10

Loot
Bestbooks Studiewerkgids: Droomdelwers Gr 11 Huistaal

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Onderwysersgids

Loot
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kruppel Engel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Onderwysersgids

Loot