
Bybelvrae & Antwoorde Vir Kinders
Bybelvrae & Antwoorde Vir Kinders - Bybelse Antwoorde Op Moeiliek Vrae Wat Kinders Vra Oor God En Geloof (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked Today
- Average
- R 136.20
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 156.00
- Last change
- -R 13.00
- First indexed
- 01 Sep 2022
- Vendor
- Loot
Dit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos dié. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is ’n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, ’n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel.
Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ʼn kort bespreking asook ʼn interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook ’n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.