Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders

Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders

R 115.00
5.0(14)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 142.16
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 179.00
Last change
R 24.00
First indexed
11 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid?

Dit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos dié. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is ’n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, ’n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel.

Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ? kort bespreking asook ? interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook ’n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.

What's in the box
1 x Boek