
Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Kuier in Bybelland
Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Kuier in Bybelland (Afrikaans, Hardcover)
R 73.00
Loot · checked 9 days ago
- Average
- R 62.00
- Lowest seen
- R 56.00
- Highest seen
- R 87.00
- Last change
- R 11.00
- First indexed
- 27 Jul 2019
- Retailer
- Loot
Description
Vir meer as n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees. In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van n moderne verhaaltjie waarin Ghoeghoe en Ghoempie kinders op n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef. n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.