Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Kuier in Bybelland

Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Kuier in Bybelland

R 55.00
4.4(17)

rated at Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 66.46
Lowest seen
R 45.00
Highest seen
R 99.00
Last change
-R 6.00
First indexed
16 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vir meer as 'n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees.

In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van 'n moderne verhaaltjie waarin Ghoeghoe en Ghoempie kinders op 'n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef. 'n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.

What's in the box
1 x Hardeband Kinderboek met CD