
Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak
Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak (Afrikaans, Paperback)
R 157.00
Loot · checked Today
- Average
- R 157.00
- Lowest seen
- R 136.00
- Highest seen
- R 180.00
- Last change
- -R 23.00
- First indexed
- 12 Aug 2022
- Vendor
- Loot
Die druk laai op teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpak en sy “kreatiewe sy” verken.
En asof dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.
Sy lewe is ’n riller!
Dan ontdek hy ’n pakkie suurwurms, en dit gee hom ’n plan. Kan Greg sy ma paai met sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?
−2%Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 1
4.9(25)R 115.00R 117.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 16
R 157.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 17
R 157.00
Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid #19: Kookpot
5.0(1)R 149.00
Takealot
Dagboek Van 'N Wimpy Kid 13: Koue Voete
4.8(6)R 115.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 12: Wegkomkans
R 157.00

Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 10: Goeie Ou Dae
5.0(6)R 135.00

Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 9: Hardepad
4.8(8)R 115.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 6: Kamerkoors
R 157.00
Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 20: Pretploert
R 169.00

Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer
4.8(19)R 95.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Die Nare Waarheid
R 157.00