
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 13: Koue Voete
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 13: Koue Voete (Afrikaans, Paperback)
R 157.00−13%
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 180.00
- Lowest seen
- R 136.00
- Highest seen
- R 237.00
- Last change
- -R 23.00
- First indexed
- 12 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Description
’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?
Similar products
−13%Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 1: 'n Tekenprent Roman
R 157.00R 180.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 17
R 157.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 16
R 157.00
−13%Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 14: Breekyster
R 157.00R 180.00
−13%Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 15: Diepkant
R 157.00R 180.00
−13%Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 8: Ongeluksvoël
R 157.00R 180.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 9: Hardepad
R 157.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 12: Wegkomkans
R 157.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 20: Pretploert
R 174.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak
R 157.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 10: Goeie Ou Dae
R 157.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is Een te Veel
R 157.00