
Die Anglo-Boereoorlog In Kleur: Volume 1
Die Anglo-Boereoorlog In Kleur: Volume 1 - Konvensionele Oorlog 1899-1900 (Afrikaans, Paperback)
R 384.00
Loot · checked 14 days ago
- Average
- R 314.17
- Lowest seen
- R 240.00
- Highest seen
- R 384.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 23 Mar 2022
- Retailer
- Loot
Description
Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
In die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom. Hierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog ’n uitwerking hê op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap.
Lesers sal talle ikoniese foto’s in Die AngloBoereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur.
Similar products

Loot
Krygsgevangenekuns In Die Anglo-Boereoorlog
R 446.00

Loot
Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902
R 231.00

Loot
Boer En Brit: Afrikaanse En Nederlandse Tekste Uit En Om Die Anglo-Boereoorlog
R 157.00

Loot
Diplomasie En Politiek
R 52.00

Loot
Die Platgetrapte Kroontjie
R 94.00

Loot
Viva os Boers!
R 336.00

Loot
Donker Stroom
R 344.00

Loot
Uncle Sam, Oom Paul En John Bull
R 315.00