
Die Platgetrapte Kroontjie
Die Platgetrapte Kroontjie - Afrikaanse En Nederlandse Gedigte Oor Die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, English, Hardcover)
R 94.00
Loot · checked Today
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 359.00
- Last change
- -R 14.00
- First indexed
- 16 Nov 2023
- Vendor
- Loot
'n Seleksie van poesie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Die gedigte is so gerangskik dat hulle rofweg die verloop van die oorlog volg, vanaf die begin in 1899 tot aan die einde van die stryd in Mei 1902. Nie net bekende digters soos Leipoldt, Totius of Celliers, Verwey of Boutens het hulle oor die oorlog uitgelaat nie, maar ook n groot aantal geleentheidsdigters. Ondanks die subtitel van hierdie bloemlesing is drie Engelse gedigte (duidelik deur Boere geskryf) ook opgeneem.