Die Platgetrapte kroontjie

Die Platgetrapte kroontjie

Afrikaanse en Nederlandse gedigte oor die Anglo-Boereoorlog

R 117.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 23.00 at Loot

Loot sells it for R 94.00. Compare every offer

Average
R 117.00
Lowest seen
R 117.00
Highest seen
R 117.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

'n Seleksie van poesie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Die gedigte is so gerangskik dat hulle rofweg die verloop van die oorlog volg, vanaf die begin in 1899 tot aan die einde van die stryd in Mei 1902.
'n Seleksie van poesie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Die gedigte is so gerangskik dat hulle rofweg die verloop van die oorlog volg, vanaf die begin in 1899 tot aan die einde van die stryd in Mei 1902. Nie net bekende digters soos Leipoldt, Totius of Celliers, Verwey of Boutens het hulle oor die oorlog uitgelaat nie, maar ook 'n groot aantal geleentheidsdigters. Ondanks die subtitel van hierdie bloemlesing is drie Engelse gedigte (duidelik deur Boere geskryf) ook opgeneem.