
Die Avonture Van Kuifie
Die Avonture Van Kuifie - Kuifie En Die Pikaro's (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 124.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 36.00
- First indexed
- 03 Jan 2023
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
In Kuifie en die Pikaro's word Bianca Castafiore en haar gevolg tydens haar toer deur Suid-Amerika in hegtenis geneem. Sy word aangekla daarvan dat sy die regering van generaal Tapioca omver wil werp. Luidens berigte is Kuifie, kaptein Sardijn en professor Sonneblom ook deel van die sameswering. Tapioca nooi hulle na Tapiocapolis om hulle kant van die saak te stel. Daar gekom, besef hulle dit is ’n set, maar generaal Alcazar en sy manskappe, die Pikaro’s, kom tot hulle redding, en Kuifie-hulle raak betrokke by Alcazar se rewolusie teen Tapioca.
Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud

Loot
Die Avonture van Kuifie

Loot
Die Avonture van Kuifie - Die 7 Kristalballe

Loot
Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Amerika

Loot
Die Avonture van Kuifie 10: Die Geheimsinnige Ster

Loot
Die Avonture van Kuifie: Verkenners op die Maan

Loot
Die Avonture Van Kuifie

Loot
Die Avonture Van Kuifie

Loot
Die Avonture van Kuifie

Loot
Die Avonture van Kuifie: Bestemming Maan

Loot
Die Avonture Van Iwan

Loot