Die Avonture Van Kuifie

Die Avonture Van Kuifie

Die Avonture Van Kuifie - Die Farao Se Sigare (Afrikaans, Paperback)

R 241.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 52.00 at Takealot

Takealot sells it for R 189.00. Compare every offer

Average
R 241.00
Lowest seen
R 241.00
Highest seen
R 241.00
Last change
R 0.00
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

In Die farao se sigare onderneem Kuifie en Spokie ’n bootreis na die Ooste. Tydens die vaart ontmoet hulle die Egiptoloog Filemoon Sikloon. Hy nooi hulle na Kaïro om saam met hom na die graf van die farao Kih-Oskh te gaan soek. Al die vorige geleerdes wat hierdie missie aangepak het, het geheimsinnig verdwyn.

Wanneer Kuifie ’n sigaar met die farao se teken op die etiket vind, wonder hy of die sleutel tot die raaisel dalk daarin opgesluit lê …

Similar products