Die Binneland In

Die Binneland In

Die Binneland In - Nog Stories En Reise (Afrikaans, Paperback)

R 188.00

Loot · checked 11 days ago

View at Loot
Average
R 277.93
Lowest seen
R 180.00
Highest seen
R 365.00
Last change
R 177.00
First indexed
21 Jul 2023
Retailer
Loot

Description

Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag.

Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat 'n leeu uitoorlê het.

In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die politiek, begin mense moed opgee, ook oor hulself. Maar Dana vind hoop, liefde - en geloof.