Die Binneland In

Die Binneland In

Nog Stories en Reise

R 145.00
4.8(18)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 146.44
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 320.00
Last change
-R 30.00
First indexed
25 Jul 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dana Snyman is volksbesit. In sy nuwe boek verken di geliefde skrywer die hedendaagse landskap in ons land. Hy verwoord wat so baie van voel in die nadraai van die pandemie, met die politiek en beurtkrag wat ons in sak en as het. Mense begin opgee op hulself en op die land.

Dana kyk met sagte o na die mense wat hy raakloop, en hy vind geloof, hoop en liefde, ten spyte van alles. In Die binneland in ontgin hy veral geloof, van sy eie "eerste bekering" tot kerkdienste vandag. Die boek sluit hierin aan by 'n nuwe Kyknet-reeks wat Dana aan die skiet is oor geloof en kerke.

Hy skryf ook oor bekendes en vriende wat weggeval het, soos die ikoniese spotprenttekenaar Fred Mouton, en bring Bles Bridges se begrafnis in herinnering. Daar is ook lighartige stories oor rugby en moleste by skool-reunies. Dis Dana soos net Dana kan.