Die Bybel in 366 Dae vir Manne van Geloof
Die Bybel in 366 Dae vir Manne van Geloof (Afrikaans, Paperback, Nuwe Buiteblad)
R 174.00
Loot · checked Today
- Average
- R 165.60
- Lowest seen
- R 156.00
- Highest seen
- R 174.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 27 Jan 2025
- Vendor
- Loot
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof is ’n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Bybel in net een jaar lees.
Belangrike sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) word chronologies aangebied vanaf Genesis tot Openbaring, saam met kort, inspirerende gedagtes deur Angus Buchan.
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal jou geloof versterk en jou inspireer om toegewy aan God te leef.