Die Bybel In Praktyk Studiebybel (Rooi & Swart)
Die Bybel In Praktyk Studiebybel (Rooi & Swart) (Afrikaans, Hardcover)
R 615.00
Loot · checked 20 days ago
- Average
- R 577.67
- Lowest seen
- R 489.00
- Highest seen
- R 615.00
- Last change
- -R 32.00
- First indexed
- 06 Aug 2024
- Retailer
- Loot
Description
Die Bybel in Praktyk is ’n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om ’n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.
Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word.
Die Bybel in Praktyk is ’n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur ’n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.
•9.5-pt lettergrootte

Similar products

Loot
Waar Is Ek in die Bybel?
R 165.00

Loot
Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin
R 137.00

Loot
Die Bybel
R 706.00

Loot
Die Bybel A-Z
R 539.00

Loot
Die Bybel-Trivia Dagboek
R 183.00

Loot
Die Aksie-Bybel
R 211.00

Loot
Manne van die Bybel Eenjaar Dagboek
R 183.00

Loot
'n Ontdekkingsreis Deur die Bybel vir Kinders
R 137.00

Loot
Die Sakpas-Bybel met Oordenkings vir Mans
R 174.00

Loot
Die Sakpas-Bybel met Oordenkings vir Vroue
R 174.00

Loot
Die Bybel in 366 Dae vir Manne van Geloof
R 174.00
Takealot
Ontsluit die Bybel: 'n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament
5.0(4)R 489.00R 600.40