Die Bybel vir almal (ABA)
Spesiaal vertaal vir Dowes - Ideaal vir almal
Takealot · checked Today
- Average
- R 539.00
- Lowest seen
- R 539.00
- Highest seen
- R 539.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Bybel vir almal is oorspronklik deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika uitgegee as Die Bybel vir Dowes. Dit is uit die grondtekste in maklik leesbare Afrikaans vertaal sonder dat enigiets uit die oorspronklike tekste verlore gegaan het.
Wat maak Die Bybel vir almal spesiaal?
'n Groot verskeidenheid voetnote wat met asteriske aangedui word. Woorde, begrippe en interessante inligting word hierin uiteengesit. Die voetnote verskyn onder aan elke bladsy.
'n Woordelys van al die woorde wat in die voetnote verskyn.
Histories korrekte illustrasies wat 'n duidelike beeld van die Bybelse gebruike en voorwerpe skets.
Die kaarte in die Bybel gee 'n duidelike beeld van die landskap van die Bybel.
Die Bybel vir almal is in groot druk gedruk om dit maklik leesbaar te maak.
Produkkenmerke:
Die Bybel vir almal (ABA)
volledige Bybel
mediumgrootte
volkleur hardeband
voorwoord
voetnote
woordelys
illustrasies
kaarte
Wie is die Bybelgenootskap van Suid-Afrika?
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vertaal, vervaardig en versprei bekostigbare Bybels vir elkeen in hul eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar. Die Bybelgenootskap se visie is 'n Bybel vir elkeen.
What's in the box
1x Bybel
Similar products

Loot
Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin

Loot
Die Sakpas-Bybel met Oordenkings vir Vroue

Loot
Die Sakpas-Bybel met Oordenkings vir Mans

Loot
Die Bybel in 366 Dae vir Manne van Geloof

Loot
Die Bybel-Trivia Dagboek
Takealot
'n Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)
4.9(52)Takealot
Die Aksie-Bybel Dagstukke vir Kinders
Takealot
Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof
4.8(17)Takealot
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies
5.0(4)Takealot
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Jong Mans
5.0(1)Takealot
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue
5.0(2)Takealot