
Die Ding in Die Riete
Die Ding in Die Riete (Afrikaans, Paperback)
R 82.00
Loot · checked 5 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 82.00
- Lowest seen
- R 82.00
- Highest seen
- R 82.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
In hierdie bloemlesing ontvou die wonderwereld van mites oor verskeie kulture en grense heen. In Die ding in die riete ontmoet ons opnuut die bose slang in die Skeppingsverhaal, maak ons kennis met die Khoisan se waterslang en al sy seksuele en lyflike konnotasies en leer ken ons die Chinese uitbeelding van Kwan-Yin, n slang van wysheid. Om nie van die meerminne en ander wonderbaarlike wesens n woord te rep nie. Antjie Krog se: Ek het die stories absoluut boeiend gevind en agtergekom ek sit vasgenael terwyl ek elke een van hulle lees. Die een is werklik so goed soos die ander en ek dink dit is n wonderlike skat wat hier bymekaargemaak is. Ongelooflik dat al die stories so goed is.
Similar products

Loot
Die Boek Van Alle Dinge
R 189.00

Loot
Die Sirkel Van Bekende Dinge
R 241.00

Loot
Die Simpel Dinge Wat 'n Mens Mis
R 114.00
Takealot
Die Kunst, zwischen Welten zu leben
R 549.00
Takealot
Daka
5.0(1)R 315.00
Takealot
99 Dinge, die nur der Jahrgang 1966 kennt
R 239.00
Takealot
Oma, du bist etwas ganz Besonderes - 24 Dinge, die ich an dir liebe
R 448.00
Takealot
101 Dinge, an die sich nur der Jahrgang 1981 erinnert
R 339.00
Takealot
101 Dinge, an die sich nur der Jahrgang 1956 erinnert
R 259.00
Takealot
101 Dinge, an die sich nur der Jahrgang 1946 erinnert
R 339.00
Takealot
101 Dinge, an die sich nur der Jahrgang 1961 erinnert
R 339.00
Takealot
101 Dinge, an die sich nur der Jahrgang 1951 erinnert
R 259.00