
Die Dood en die Sin van die Lewe
Die Dood en die Sin van die Lewe (Afrikaans, Paperback)
R 315.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 315.00
- Lowest seen
- R 315.00
- Highest seen
- R 315.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Prof. Anton van Niekerk skryf oor iets waaroor daar in Afrikaans nog bitter min buite die teologie geskryf is. Hy praat openhartig oor die vrae waarmee ons worstel by die afsterf van geliefdes en verduidelik beide persepsies van die dood oor eeue heen sowel as die nuutste denkstrome. Omstrede kwessies soos bystanddood en selfdood kom ter sprake. Uiteindelik is dié boek ’n oproep om elke oomblik ten volle te leef.
