
Die Feetjiepolisiediens
Die Feetjiepolisiediens (Afrikaans, Paperback)
R 161.00
Loot · checked Today
- Average
- R 156.14
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 204.00
- Last change
- R 8.00
- First indexed
- 23 Sep 2023
- Vendor
- Loot
Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat 'n oog oor hulle hou!
Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lê, is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg . . . te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie.