2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 144.78
- Lowest seen
- R 135.00
- Highest seen
- R 155.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 04 Nov 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat 'n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap ge et, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers l , is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg . . . te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie.