
Die Koning Se Weermag
Die Koning Se Weermag - Redder Van Die Ryk: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
R 294.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 239.00
- Highest seen
- R 294.00
- Last change
- R 55.00
- First indexed
- 19 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die laaste boek in ’n aksiebelaaide trilogie.
Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Ná die Redder se verlore stryd teen die Swart Draak, het Professor Lock en sy mag ondooie Vikings Brittanje oorgeneem. Die reusetaak om sy land weer terug te wen weeg swaar op die jong koning se skouers, en hy moet ’n weermag oproep om hom daarmee te help.
Intussen voer Hayley ’n rebellie in Londen se agterstrate. Alfie maak staat op sy vriende se hulp om dié epiese stryd aan te pak.