Redder van die Ryk

Redder van die Ryk

Die Koning se Weermag (3)

R 219.00

Takealot · checked 20 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 219.00
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 219.00
Last change
R 0.00
First indexed
23 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Na die Redder se verlore stryd teen die Swart Draak, het Professor Lock en sy mag ondooie Vikings Brittanje oorgeneem.
Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Na die Redder se verlore stryd teen die Swart Draak, het Professor Lock en sy mag ondooie Vikings Brittanje oorgeneem. Die reusetaak om sy land weer terug te wen weeg swaar op die jong koning se skouers, en hy moet 'n weermag oproep om hom daarmee te help. Intussen voer Hayley 'n rebellie in Londen se agterstrate. Alfie maak staat op sy vriende se hulp om die epiese stryd aan te pak. Dis die laaste boek in 'n aksiebelaaide trilogie.

What's in the box
1 x Book

Similar products