Redder Van Die Ryk 02 Die Donker Eeu

Redder Van Die Ryk 02 Die Donker Eeu

Mark Huckerby

R 175.00

Takealot · checked 20 days ago

View at Takealot
Average
R 175.00
Lowest seen
R 175.00
Highest seen
R 175.00
Last change
R 0.00
First indexed
23 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Ná die groot geveg tydens sy kroningsplegtigheid, dink Brittanje dit was die laaste sien van die Swart Draak, en Alfie skuif sy redderpak opsy en gee aandag aan sy koninklike pligte. Hy moet leer om sy pa se skoene vol te staan. Maar wanneer ’n bende Wikings uit die dood opgewek word, moet Alfie, Hayley en die hellebaardiers regmaak vir ’n epiese stryd wat die koninkryk in ’n nuwe donker eeu kan dompel. Hulle is egter nie alleen nie – ’n paar onverwagse persone staan hulle by. Dis die tweede boek in ’n aksiebelaaide trilogie.

What's in the box
1 x Boek

Similar products