Die Land Van Die Groot Woordfabriek

Die Land Van Die Groot Woordfabriek

Die Land Van Die Groot Woordfabriek (Afrikaans, Hardcover)

R 199.00

Loot ยท checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 199.00
Lowest seen
R 153.00
Highest seen
R 288.00
Last change
-R 89.00
First indexed
22 Oct 2024
Retailer
Loot

Description

Daar is 'n land waar die mense amper nooit praat nie. In hierdie vreemde land moet jy woorde koop en hulle insluk om hulle te kan uitspreek. Klein Floris het woorde nodig om sy hart vir die pragtige Susanna oop te maak. Maar hoe moet hy dit doen? Want om alles vir Susanna te se wat hy graag vir haar wil se, sal 'n fortuin kos.