Lillie die heksie in die land van die dinosourusse: Boek 15

Lillie die heksie in die land van die dinosourusse: Boek 15

Lillie die heksie in die land van die dinosourusse: Boek 15 (Afrikaans, Hardcover)

R 225.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 225.00
Lowest seen
R 177.00
Highest seen
R 263.00
Last change
-R 38.00
First indexed
29 Nov 2023
Retailer
Loot

Description

Hierdie keer doen Lillie 'n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse. Maar – o gedorie! – kleinboet Leon is ook daar! Hoe op aarde het hy daar gekom? Lillie wil hom so gou moontlik terug huis toeneem, maar dan gebeur iets vreesliks: 'n Pterosourus gryp die knapie en vlieg met hom weg! Hoe nou gemaak? Sal Lillie haar boetie betyds uit die vlieende reus se kloue kan bevry?

Similar products