Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11

Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11

Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11 (Afrikaans, Hardcover)

R 225.00

Loot · checked 8 days ago

View at Loot
Average
R 177.00
Lowest seen
R 172.00
Highest seen
R 225.00
Last change
R 48.00
First indexed
29 Jun 2020
Retailer
Loot

Description

Uit pure agtelosigheid lees Lillie op 'n dag hardop uit haar towerboek. Asof sy teen die tyd nie van beter weet nie! Heeltemal onverwags en onvoorbereid beland sy in die middel van 'n oerwoud. Die oerwoudstam wat haar aanvanklik gevange neem, is onder die indruk dat sy 'n toordokter is en versoek haar om na hul verlore skat te gaan soek. Met net 'n raaisel as roetebeskrywing, gaan Lillie op die soektog na die goue grot. Sal Lillie dit vind, en hoe sal sy weer kan huis toe kom sonder haar speelmuisie by haar? Of is Lillie vir altyd in die oerwoud gestrand?

Similar products