Lillie die heksie en die bangbroek Wiking : Boek 12

Lillie die heksie en die bangbroek Wiking : Boek 12

Lillie die heksie en die bangbroek Wiking : Boek 12 (Afrikaans, Hardcover)

R 225.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 177.00
Lowest seen
R 177.00
Highest seen
R 225.00
Last change
R 48.00
First indexed
31 Aug 2022
Retailer
Loot

Description

Lillie neem die heksesprong na die heldhaftige wikings. Daar gekom, besef sy egter dat nie alle wikings sterk en dapper is nie...Sy ontmoet Helgar die bangbroek! Helgar se pa, die gewese stamhoof, het tydens 'n vorige ekspedisie weggeraak en die vikings het aanvaar dat hy dood is. Lillie ontdek egter iets wat haar daarvan oortuig dat hy nog lewe. Sy bied aan om na hom te gaan soek en vertrek saam met 'n hele klomp vikings op 'n skip. Maar nie almal is ewe entoesiasties om die ou hoofman te vind nie, en die soektog raak lewensgevaarlik...

Similar products